About us

Photography is an art. It requires knowledge, aptitude, dedication, the right equipment and above all, passion.

Experience in photography from the darkroom and silver halide film to digital is invaluable. There is no shortcut like buying the most expensive digital equipment and learning a few tricks in the hope that this will change you into a top photographer. Top photographers are artists, they have an eye for a setting and composition, i.e. a pose that compliments the bridal couple and surroundings

Be very wary of guys advertising "Wedding Photo's R1000 " or "Cheapest Wedding Photo's" and ask yourself whether this will ensure you of quality photo's you will treasure for the rest of your life.

The equipment we use is of the best and the artist is as good as his equipment. Excellent photographic equipment coupled to our experience, assures you of the best photo. One photographic editing program, Adobe CS 5 Master suite, costs R15,000!

We have more than 30 years experience of professional photography and we have a passion for this taxing art, a passion that grows with every photo and every wedding or portrait that we do and we are totally dedicated to the quest for the perfect photo.

Remember, you cannot make a bad photo good, you can only make a good photo better.

Our wedding packages all include pre-shoots, a photo session before your wedding to establish rapport between bride/groom and photographer and to pre-view profiles, angles, poses, etc. We always visit a wedding venue before the day of the wedding, and we also offer a portable or home studio and a garden designed for wedding photography.

We use the latest digital equipment to ensure the highest quality possible and we work from a solid professional platform built over 35 years of photographic excellence.

Every photo that we take is pre-edited in the digital darkroom in the search for perfection to make your wedding photo's the most stunning you have seen. We do sepia, black & white, duotones etc. and can give you exactly what you desire. We never just give the camera memory card to the processing laboratory, we do the editing to ensure the perfect photo.

Wedding photography exerts a lot of pressure on the bride and we are aware of that. We go out of our way to make our brides feel at ease and enjoy the experience which is reflected in the serenity and naturalness of our photo's.

We get to you 30 minutes to 1 hour before you have to leave to church, join you at the wedding ceremony, accompany you to cover your reception fully and within a week or two provide you with a wedding package which will exceed your expectations.

Although we are situated close to the Tyger Valley Centre in Bellville, we cover the whole of the Western Cape and even further afield if required. There are few provinces where we have not done weddings.

Don't be sorry, call us now!

 

film

 

Fotografie is 'n kuns wat kennis, toewyding, ervaring, aanleg, die regte toerusting en passie verg.

Daar is nie 'n plaasvervanger vir ervaring nie, ervaring van donkerkamertegnieke en gewone film tot digitale fotografie, want hierdie komponente is deel van die legkaartstukke wat die somtotaal van fotografie verteenwoordig. Daar is nie kortpaaie nie, en die duurste digtale kamera kan nie van 'n persoon 'n kundige op die gebied van fotografie maak nie.

Pasop as iemand adverteer "Troufoto's R1000", of "Die Goedkoopste" en dink goed of dit is wat u soek. Alhoewel ons maar almal deesdae kostes in ag moet neem is hoeveel die fotos kos nie van belang nie, onthou, jy en jou nageslag en familie gaan hierdie foto's vir langer as 'n leeftyd koester.

Ongelukkig is daar nie 'n vakleerlingskap of kwalifikasievereistes vir voornemende "fotograwe" nie. Ek ken baie sogenaamde professionele fotograwe wat nie 'n benul het van die interaksie tussen sluiterspoed, lensopening, wit balans, filmspoed, grein, diepte van veld, RAW, Jpeg, Tif ens. nie. Hierdie "fotograwe" skiet gewoonlik op outomaties en hoop hulle kry per ongeluk 'n goeie foto.

Ons het meer as 35 jaar ervaring en 'n passie vir hierdie moeilike en komplekse kunsvorm. Ons is totaal toegewyd daaraan om vir u die beste foto te gee en streef deurlopend na die perfekte foto.

Onthou, mens kan nie 'n swak foto goed maak nie, jy kan slegs 'n goeie foto beter maak.

Ons troupakette sluit almal vooraf-fotofotosessies ("pre-shoots") in waartydens ons rapport kan bewerkstellig met ons kliente en vertroud kan raak met profiele, hoeke en poserings wat by die paartjie pas. Ons kan ook dan bepaal hoe die grimering werk, of die bruid geneig is om haar oe te knip, of daar klein probleempies is waarvan ons bewus moet wees. Ons besoek altyd die plek van die troue, onthaal en die plek waar die bruid aantrek vooraf. Ons bied ook 'n tuisateljee en tuin wat spesifiek vir troues ontwerp is.

Ons gebruik die nuutste digitale toerusting en programmatuur om aan u die hoogste moontlike professionele gehalte te lewer en ons werk vanaf 'n professionele platform wat oor meer as 30 jaar opgebou is. Fotografie verg groot aanvangskapitaal, 'n ordentlike dogitale kamera, lens en flits begin by R40,000 en daar is ook nog 'n horde van toerusting wat die professionele fotograaf dan moet aanskaf. 1 Digitale fotografiese program , Adobe CS5 kos R17,000!

Elke foto wat ons neem word vooraf in die donkerkamer geredigeer voordat dit laboratorium toe gaan en ons kan enige denkbare effek soos swart&wit, sepia, selektiewe kleur, foto-effekte en spesiale effekte skep. Ons gee nooit net die kamera se geheuekaart vir die laboratorium om afdrukke te maak nie.

Troufotografie plaas baie druk op die bruid - sy is immers die fokuspunt, en ons weet hoe om na ons bruide om te sien en hulle op hul gemak te laat voel. Daarom getuig ons foto's van natuurlikheid.

Ons ontmoet die bruid 'n uur tot 30 minute voordat sy kerk toe vertrek en vergesel haar na die kerk waar ons die hele diens vertoef, en daarna na die ateljee/tuine en onthaal om die paartjie se droomdag vas te vang.

Alhoewel ons in Bellville naby die Tygervalleisentrum gelee is, werk ons oor die hele provinsie en selfs verder indien benodig. Ons het al in die meeste provinsies troues en kommersiele fotografie gedoen.

Moenie later jammer wees nie, praat nou met ons.

 

film

 

We currently use:

Nikon D300 - 12.3 million pixels
Nikkor 18 - 205 VR lens
Metz MT 75 bounce flash with eye-light panel
Portable studio

DVD

Sony 3 CMOS FZ 7 HD DVD camera with 20x zoom & 5.1 surround sound
Sony 500VRX HD & Blue Ray, 5.2 surround sound DVD Camera

Please contact us via the telephone numbers given below or by simply going to our Contact us page and filling out the form.

Gebruik asb. ons e-pos adresse of telefoonnommers vir verdere informasie, navrae of opmerkings

Andre

Cell : 083 440 2040

Tel ph : (021) 913 7105

 

 

Contact Info


ANDREĀ 

PHOTOGRAPHY & VIDEOGRAPHY


Phone: (021) 913 7105


Cell: 083 440 2040