Nico & Louise
Nico Vermeulen en Louise Carr is op 25 September 2010 in die Metodiste Kerk Bellville getroud. Dankie vir 'n lekker gesellige dag en 'n warm atmosfeer in 'n ysige windjie. Jammer dat die kerk geen foto's binne die kapel wou toelaat nie. Mag julle 'n baie voorspoedige en liefdevolle huwelikslewe geniet.