Monique & Riaan Groenewald
Monique & Riaan Groenewald, Groenvlei, Paarl, 13 February 2010. Baie dankie vir die aangename dag saam met julle, dit was 'n plesier om met julle te werk, ek sal julle vriendelikheid en samewerking baie lank onthou. Mag julle huwelik geseend wees en julle altyd lief bly vir mekaar. Stuur vir ons 'n kort boodskap dan plaas ons dit vir julle hier, sterkte ook met die Somerbruidkompetisie. Baie slim om die dag voor Valentynsdag te trou Riaan, nou hoef jy nie ekstra geld uit te haal vir 'n ete nie!