Johan & Elmarie

Johan en Elmarie is op Saterdag, 23 April 2011 in Mooreesburg by Die Hut getroud. Die foto's is in 'n mooi, rugtige, landelike omgewing tussen vriendelike en gasvrye mense geneem. Die spyseniering was puik en die atmosfeer heerlik en ontspanne. Mag julle 'n lang en gelukkige huwelik saam beleef.

 

 

 

Contact Info


ANDREĀ 

PHOTOGRAPHY & VIDEOGRAPHY


Phone: (021) 913 7105


Cell: 083 440 2040