Helieta & Rudi Brinch
Helieta & Rudi Brinch, Saterdag 30 Januarie 2010, Paarl. Helieta en Rudi is in die Twee Toring Kerk in die Paarl getroud op 30 Januarie 2010. Die onthaal het by Laborie plaasgevind. Dit was 'n heerlike troue met 'n pragtige atmosfeer en dit was 'n voorreg om met twee mooi mensies wat so opreg lief is vir mekaar te werk. Mag God julle huwelik seen.